Die Bekende C. Louis Leipoldt – gedig kry nuwe lewe

Die sanger Elvis Blue, het die bekende C. Louis Leipoldt-gedig, Hand Vol Gruis, nuwe lewe gegee.

Dié gedig, wat deur Gert Vlok Nel getoonset is, is deur Elvis heropgeneem en vir die heel eerste keer by die Afrikaans is Groot-konsert gesing in 2017.

Dit was so gewild dat aanhangers vir die verwerking gevra het, en hul vraag is uiteindelik beantwoord met die musiekvideo daarvan.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!