Afrikaans is Groot gaan wéér groot in Kaapstad

Nadat kaartjies vir nege Afrikaans is Groot-vertonings in Pretoria binne enkele ure uitverkoop het, maak dié gewilde konsertreeks weer ’n draai in die Moederstad – vir ’n vyfde keer. Op Saterdag, 17 Maart 2018 is dié konsert by die GrandWest Grand Arena in Kaapstad te sien. Steve Hofmeyr, Juanita du Plessis, Theuns Jordaan, Karlien van […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Afrikaans is Groot 2017: Wat jy moet weet

MAAK SEKER JY IS TEN VOLLE BEWUS VAN DIE DATUM EN TYD VAN DIE VERTONING WAT JY BYWOON, SOOS AANGEDUI OP JOU KAARTJIE.

Verkeer
Ons verwag meer as 8,000 mense per konsert, daarom raai ons jou aan om vroeg reeds by die Sun Arena te wees en sodoende te verseker jy is betyds vir die begin van die konsert.

Die Tshwane Verkeersdepartement help ook om verkeersvloei te reguleer. Volg asb. hierdie roetes en gee gehoor aan die verkeersbeamptes.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Voorste Suid-Afrikaanse sangers kan nie wag om by Afrikaans is Groot in die Kaap op te tree nie

Suid-Afrika se voorste sangers is dit eens dat dit ‘n voorreg is om saam in die Moederstad te kan kom optree. “Enigiets is spesiaal in die Kaapstad, selfs Afrikaans is Groot. Ek bedoel nou nie lelik teenoor die ander plekke nie, maar Kaapstad ís Kaapstad,” se Elvis Blue.

Op Vrydag, 17 Maart, en Saterdag, 18 Maart, is van ons land se beste Afrikaanse kunstenaars almal op één verhoog in die GrandWest Casino in Kaapstad te sien vir Afrikaans is Groot.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Hernu só jou Afrikaans is Groot-kaartjies

Die lang wag is uiteindelik verby! Die organiseerders van Afrikaans is Groot voeg die daad by die woord, en soos beloof kan jy nóú jou kaartjies vir Afrikaans is Groot 2018 hernu sonder die lang rye en onnodige gewag.

Die beplanning vir vanjaar se konsert is reeds volstoom aan die gang en meer betowering as ooit wag op konsertgangers.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!