Hier is jou Top 20 vir hierdie week. En wat ‘n verrasing het ons nie in die week se keuses nie. Ruan Josh en Franja du Plessis is nommer 1 die week met hulle liedjie “Ek wil lewe”, hierdie broer en suster trio mag maar sing. Hoop om hulle vir ‘n hele paar weke op..
Continue reading…
Jou Top 20 vir die week, met ‘n paar verassings.
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!
Hier is jou Top20 vir die week, met ‘n paar verassings !!
Posted on Leave a comment
Karen Zoid het verlede week die eerste enkelsnit vanaf haar nuwe album, Op die oomblik, bekendgestel. Die liedjie was binne ‘n dag die mees afgelaaide Afrikaanse liedjie op iTunes. Haar nuwe album word die 11de Augustus vrygestel. Vir die tweede week is Joe Forster se liedjie “Ridder” nommer 1 op ons lysie. 1. Joe Forser..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!