Hier is ‘n paar ‘tit-bits’ oor Izak Davel, wat jy dalk nie geweet het nie

Izak Davel (gebore op 1 Julie 1983) is ‘n Suid-Afrikaanse akteur, sanger, danser en model. Hy het bekendheid verwerf in Egoli waar hy die rol van “Scab” vertolk het. Sy debuutalbum, Ken Jy My, is in 2009 uitgereik.

Davel voltooi matriek in 2001 aan die Lady Grey Kunste-Akademie waarna hy dans by die Tshwane-Universiteit van Tegnologie studeer en sy studies in 2004 voltooi. In 2006 begin hy in M-Net se sepie Egoli speel waar hy die rol van Louwna se seun Scab vertolk.

In 2010 was hy in die TV-reeks Survivor South Africa: Santa Ca
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Andries & Wiaan oftewel DZL lewe voluit vir élke oomblik

Op die oog af lyk die manne van DZL (Andries Hendrik-Potgieter en Wiaan Fourie) soos modelle vir ’n Men’s Health-voorblad, maar wanneer jy dié twee van nader leer ken besef jy eintlik daar is veel meer agter daardie perfekte blokkies maag.

Die groep het onlangs hul tweede album, Realiteit, die lig laat sien en nes die titel sê word die realiteit van hul lewens vasgevang op die album. “Dis ons stories, geluk, blydskap, twyfel en seer,” vertel Andries.

Die album bevat lekker-luister en dansmusiek wat ’n storie vertel. Tien van die snitte is oorspronklik waarvan twee daarvan self deur die manne gepen is. Daar is ook drie duette sowel as verwerkings van ou gunstelinge.

<img src="https://94.7fm.co.za/wp-content/uploads/sites/33/2018/08/add-2-300×203.jpg" alt="" width="300" height="203" class="aligncenter size-medium wp-image-2704" srcset="https://94.7fm.co.za/wp-content/uploads/sites/33/2018/08/add-2-300×2
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!